Hunter S. Thompson

Hunter Stockton Thompson
Gebore(1937-07-18)18 Julie 1937
Louisville, Kentucky, Verenigde State
Sterf20 Februarie 2005 (op 67)
NasionaliteitVerenigde State
Bekend virGonzo
[[Lêer:|128px|class=skin-invert]]

Hunter Stockton Thompson (Julie 18, 1937 – Februarie 20, 2005) was 'n Amerikaanse joernalis en skrywer, die stigter van gonzo joernalisme. Hy het eers bekend geword met die publiseering van Hell's Angels in 1967, 'n boek oor hoe hy 'n jaar spandeer het saam met die Hells Angels bende.

Hy bly mees bekend vir Fear and Loathing in Las Vegas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search